Kalender - Gebeure dié maand

Previous Next

Die jongste Weg! - Maart 2010

Maart 2010 Previous Next

Red tiere van uitwissing


Die 6 maande oue mannetjie.
zoom more

Weg-leser Ida Bester van Stellenbosch skryf:
Die foto's is geneem by Tyger Canyons by Phillipolis in die Vrystaat. John Varty (van Londolozi-faam) is besig met ‘n ekperiment in ‘n poging om die tiere van uitwissing te probeer red. Hy het oorspronklik twee klein tiertjies van ‘n dieretuin in Kanada gebring en hulle tot die wildernis gerehabiliteer. Die tiere het nou al vermeerder tot (ek dink) agttien. Die tier op die foto het verlede week ma geword van vyf klein tiertjies, waarvan een tiertjie die sonderlinge wit tier is (www.jvbigcats.co.za).
Ek was gelukkig genoeg om die paringsproses op kamara vas te vang toe ons Tyger Canyons in Julie vanjaar besoek het. As die tiertjie bly leef, sal dit die enigste wit tier in die wêreld wees wat heeltemal wild grootword.

Ek sluit sommer ook nog 'n paar ander foto's in.
Die jong tiertjies op die ander fotos was toe ses maande oud en is die enigste drie tiere wat deur John grootgemaak word en waarmee ons fisiese kontak kon maak. Hulle is by geboorte deur hulle ma verwerp en omdat daar ‘n wit tier tussen die drie was, het John besluit om hulle groot te maak. Dit is ‘n uiters seldsame verkynsel. Nou is daar sowaar nog ‘n witte. Hierdie keer het die ma hulle nie verwerp nie.

 

 

Terug nuus toe



Kommentaar

Lewer kommentaar op hierdie artikel


Tik asseblief die kode in







Geen verwante stories

  • Geen verwante stories...

Geen Verwante fotos

  • Geen verwante fotos...

Soek Nuusargiewe


Verkeerde besoekersnaam en wagwoord

Wagwoord vergeet?

As jy registreer kan jy:

Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek